Valeska Suratt

Valeska Suratt
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1882-06-28)28 Junie 1882
Sterfte 2 Julie 1962 (op 80)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1906–1922
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Valeska Suratt (28 Junie 1882 – 2 Julie 1962) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Immigrant (1915), Jealousy (1916), She (1917), en The New York Peacock (1917).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy